Op is opsoek na ‘n jong energieke persoon om die pos as assistent wynmaker te vul. Die persoon moet oor die volgende eienskappe beskik:
Hardwerkend
Positief
Passie vir die wingerd
‘n Mate van meganiese kennis
Goeie mense verhoudinge
Aandag aan die fynere details
Die pos sal die volgende behels:
Totale wynmaakproses van druif tot bottel
Sekere take in die wingerd
Aanbied van wynproe
Adminstrasie van wynmaakproses
In ruil bied ons die geleentheid om ongelooflike ervaring en kennis op te bou en deel van ‘n span te wees wat premium produke produseer.
Indien jy belangstel stuur jou CV na winemaker@welbedacht.co.za
Related Ads
Click Here Join The Dorpie Forum Community.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.
Click Here to Get More Clients from Google..