Aan de Doorns Wynkelder, geleë in die pragtige Worcester-wynvallei, benodig ‘n uitstekende kommunikeerder met sterk interpersoonlike- en leierskapsvaardighede, wat ten volle gekwalifiseerd is in Wingerdbou en Wynkunde.
Die Assistent-Wynmaker is verantwoordelik vir * die koördinering van parsaktiwiteite * nasorg, versnyding en stabilisering van wyn * voorraadbeheer en kelderhigiëne * kwaliteitkontrole stelsels * die wynmaakproses saam met die Wynmaker * beheer en toesig oor kelderpersoneel * skakeling met produsente, kliente en betrokkendheid by die kelder se algemene aktiwiteite.
In ruil vir jou bydrae bied Aan de Doorns Wynkelder’n mededingende vergoedingspakket aan wat die graad van die pos sal weerspieël.
Doen asseblief aanlyn aansoek by www.m3online.co.za voor 09:00 op 4 September 2018. Vir enige verdere navrae kontak vir Ilze van Niekerk by 021 863 1444.
Diensaanvaarding: So spoedig as moontlik.
Related Ads
Click Here to Publish Your Free Wine Related Classified.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.