Ons kliënt, n gevestigde wynplaas net 11km buite Stellenbosch geleë. Is tans opsoek na n hardwerkende passievolle kandidaat met ervaring en die geskikte kwalifikasie om die produksie verwante aktiwiteite uit te voer.
Die kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
- ʼn Minimum van 5 jaar ervaring in die landboubedryf verkieslik wyndruiwe
- Toesighouding en goeie bestuursvermoeë van arbeidsmag
- Meganiese vaardighede
- Rekenaarvaardig
- Kode 10
- Matrieksertifikaat
Hierdie pos is ʼn unieke langtermyn geleentheid.
CV met kleur foto’s moet aangestuur word
Related Ads
There are no ads matching your search criteria.
Click Here to Publish Your Free Wine Related Classified.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.