IUB (International Utility Brokers)
Verseker kliente 100% gemoedsrus rakende die regte verbruiksrekeninge beskikbaar deur Eskom/City of Cape Town/Munisipaliteit.
Die koste vrye oudit kan OF moontlike besparings identifiseer OFmoontlike foute uitwys indien die klient verkeerdelik deur Eskom/City of Cape Town/munisipaliteit gefaktureer word.
www.iub.co.za (Bestaande gelukkige IUB kliente: Shoprite Checkers Groep, Capitec Bank, Volkswagen, Mooiuitsig, Jonkheer, House & Home, om n paar te noem)
IUB benodig slegs 12 maande elektrisiteit rekeninge van aktiewe punte.
GEEN tegniese veranderinge (Dws geen veranderinge soos Solar inplimentasie/generators)
IUB OUDIT – identifiseer foute op laaste 24 maande elektrisiteit state. Verseker die huidige tarief is die regte/mees koste effektiefste vir die besigheid.
100% Gemoedsrus. Geen verskuilde kostes.
Kontak Carma Liebenberg
(cliebenberg@iub.co.za)
083 376 8788
Related Ads
Click Here Join The Dorpie Forum Community.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.
Click Here to Get More Clients from Google..