Die rol sluit in die volgende take en die suksesvolle kandidaat sal rapporteer aan die Senior Wynmaker.
- Koördinering van die pars aktiwiteite
- Verantwoordelik vir die wynmaakproses
- Versnyding en stabilisering van wyn
- Skakeling met wynaankopers
- Voorraad beheer en produksie administrasie
- Wingerdbou praktyke
- Verantwoordelik vir die ISO kwaliteitskontrole stelsel
- Toesig oor kelder personeel
- Aanbied van wynproeë
- Enige ander take wat met die pos geassosieer word
Die suksesvolle kandidaat sal aan die volgende vereistes moet voldoen:
- Kwalifikasie in BSC Agric in Wingerdbou en Wynkunde of BAgric
- Minimum van 2 – 4 jaar ondervinding in die totale wynmaak proses
- Kennis van IPW, HACCP en FSSC sal in aansoeker se guns tel
- Kennis van WineMS sal in aansoeker se guns tel
- Goeie kennis van wyn variëteite
- Goeie mense verhoudinge, goeie kommunikeerder & spanspeler
Related Ads
There are no ads matching your search criteria.
Click Here Join The Dorpie Forum Community.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.
Click Here to Get More Clients from Google..