Skip to content
Wine Classifieds South Africa
  • Home
  • Classifieds
    • Submit Classified
    • Bottled Wine
    • Bulk Wine
    • Equipment
    • Events
    • Farms
    • Grapes
    • Jobs
  • Business Directory
    • Submit Business
  • Industry News
    • Submit Article
Wine Classifieds South Africa
  • Search
  • Home
  • Classifieds
    • Submit Classified
    • Bottled Wine
    • Bulk Wine
    • Equipment
    • Events
    • Farms
    • Grapes
    • Jobs
  • Business Directory
    • Submit Business
  • Industry News
    • Submit Article

Vineyard Specialist Vacancy Stellenbosch

  -/1
by
Published: August 10, 2017 (5 years ago)
Category
Jobs

Badsberg Wynkelder, ’n dinamiese wynkelder wat wyne van uitstaande gehalte vir beide die plaaslike en internasionale mark maak, beskik tans oor die volgende vakature.

Wingerdboukundige

Die geskikte kandidaat moet beskik oor goeie interpersoonlike verhoudinge en vaardighede, die vermoë om binne spanverband saam met die produksiespan en produsente te werk en onafhanklik op te tree. ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie en sterk administratiewe en rekenaarvaardighede is verdere vereistes vir die pos.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: • alle fasette van wingerdbou-advies aan produsente • identifisering van en detail-betrokkenheid by strategiese wingerdblokke • bestuur van druiwelewerings gedurende parstyd • betrokkenheid by toepaslike kelderaktiwiteite • IPW-rekordhouding • Wieta en bestuur van
gehaltebeheerstelsels • behulpsaam by wynpromosies en -verkope • alle administratiewe en rekenaartake op WineMS.

In ruil vir u bydrae bied Badsberg ’n mededingende vergoedingspakket aan.

Doen asseblief voor 09:00 op 22 Augustus 2017 aanlyn aansoek by www.m3online.co.za Vir enige verdere navrae kontak Ilze van Niekerk by tel. 021 863 1444.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

Send Message
Captcha

Related Ads

Vineyard Consultant Vacancy Paarl
September 25, 2018 Paarl

Click Here to Publish Your Free Wine Related Classified.

Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.

Post Free Ad Submit Business

Recent Classifieds

Old barrels for sale
Stellenbosch
Degorgement Unit for Sale
Franschhoek
Peracetic Acid and Potassium Hydroxide Flakes Sale – R1100 – R1250
Cape Town
Franschhoek – Flat to Let on Farm – R9000 per month
Franschhoek
Farm Accommodation wanted
Stellenbosch

Post navigation

  • Previous post Viticulturist Vacancy Stellenbosch
  • Back to post list
  • Next post White Wine Winemaker Vacancy Paarl
Ad Categories
  • Bottled Wine
  • Bulk Wine
  • Equipment
  • Events
  • Farms
  • Grapes
  • Jobs
Submit
  • Submit Classified
  • Submit Business
  • Submit Article
About
  • About
  • Contact Us
  • Disclosure
  • Advertise



© 2022 Wine Classifieds South Africa – All rights reserved

Powered by WP – Designed with the Customizr theme