Ek is opsoek na ‘n koper vir ons Shiraz. Die persoon wat die druiwe sou koop neem geen druiwe in vanjaar nie agv die situasie rondom Covid-19.
Ons is naby Napuer in die Overberg geleë en het die volgende beskikbaar 8 ton Shiraz beskikbaar.
SHIRAZ (SYRAH)
Jaar geplant: 2008
Onderstok: RICHTER 110
Related Ads
There are no ads matching your search criteria.
Click Here Join The Dorpie Forum Community.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.
Click Here to Get More Clients from Google..