Skip to content
Wine Classifieds South Africa
  • Home
  • Classifieds
    • Submit Classified
    • Bottled Wine
      • Vintage Wine
    • Bulk Wine
    • Equipment
      • Bottle Labelling Machines
      • Wine Barrels
      • Wine Machinery
    • Events
    • Farms
    • Grapes
    • Jobs
  • Business Directory
    • Submit Business
  • Industry News
    • Submit Article
Wine Classifieds South Africa
  • Search
  • Home
  • Classifieds
    • Submit Classified
    • Bottled Wine
      • Vintage Wine
    • Bulk Wine
    • Equipment
      • Bottle Labelling Machines
      • Wine Barrels
      • Wine Machinery
    • Events
    • Farms
    • Grapes
    • Jobs
  • Business Directory
    • Submit Business
  • Industry News
    • Submit Article

Junior Wine Maker Vacancy Stellenbosch

  -/1
by
Published: October 10, 2017 (8 years ago)
Category
Jobs

Kleine Zalze in Stellenbosch beskik tans oor ‘n vakature vir ‘n dinamiese en hoogs gemotiveerde Junior Wynmaker.  Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor ‘n naskoolse kwalifikasie in Wingerd- en Wynkunde met genoegsame toepaslike ondervinding van die totale wynmaakproses.  Die geskikte kandidaat gaan die geleentheid gebied word om sy/haar passie saam met ‘n dinamiese produksiespan uit te leef met die produksie van ons premium bekroonde wyne. Die primêre fokus vir die spesifieke pos is die kontrolering en produksie by Kleine Zalze se buite-persele.

Die Junior Wynmaker rapporteer direk aan die Keldermeester en is verantwoordelik vir die volgende:

  • Die wynmaakproses en enige take soos benodig in die produksieafdeling
  • Wingerdboupraktyke en skriftelike verslaggewing van Kleine Zalze plase en wingerde
  • Wingerdboupraktyk insette en skakeling met produsente onder leiding van die Keldermeester
  • Laboratoriumanalises en verwerking van data
  • Invoer van alle kelder- en produksiedata op EZY Wines rekenaarprogram en die deurvoer van inligting na Produksie
  • Algemene kelderdokumentasie en sertifisering tot en met bottelering, insluitend SAWIS vorms
  • Aanbied van wynproë en keldertoere soos nodig
  • Voorbereiding van wyne en monsters vir voorlegging aan kopers volgens die wynstyle benodig
  • Ad hoc take soos nodig vir die gladde funksionering van die kelder en maatskappy

ʼn Markverwante vergoedingspakket na gelang van kwalifikasies en ondervinding sal aangebied word.  Rig u CV en dekbrief voor 20 Oktober 2017 aan wine@kleinezalze.co.za of faks dit na 021 – 880 0716.

Indien u geen terugvoering ontvang het na 2 weke vanaf sluitingsdatum nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Send Message
Captcha

Related Ads

There are no ads matching your search criteria.

Click Here Join The Dorpie Forum Community.

Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.

Click Here to Get More Clients from Google..

Post Free Ad Submit Business

Recent Classifieds

Bulk Bottled Wine for Sale Stellenbosch Origin 2025
Stellenbosch
Bulk Stellenbosch Origin Wine for Sale 2025
Stellenbosch
Expert Wine Consultancy Services – Stellenbosch Vineyard & Winery Solutions
Stellenbosch
Margaret River Vineyards, Manufacturer Of Top Quality Wines
Epic Wine Solutions – Mobile Filtration Services

Post navigation

  • Previous post Looking to Buy Top Quality Bulk Rosé
  • Back to post list
  • Next post Bulk Cabernet 2016 Available for Sale
Ad Categories
  • Bottled Wine
  • Bulk Wine
  • Equipment
  • Events
  • Farms
  • Grapes
  • Jobs
Submit
  • Submit Classified
  • Submit Business
  • Submit Article
About
  • About
  • Contact Us
  • Disclosure
  • Advertise



© 2025 Wine Classifieds South Africa – All rights reserved

Powered by WP – Designed with the Customizr theme