Bonnievale Wynkelder verlang die Dienste van ‘n Wynmaker:
Die regte kandidaat se uitdaging sal wees om die volgende te verseker:
- Gerig wees op die maak van kwaliteit wyne
- Koördinering van kelder aktiwiteite en wynmaak proses
- Bestuur van personeel
- Bestuur van tegniese en operasionele aktiwiteite in die kelder
- Verantwoordelik vir kelderadministratiewe verwante take
Die volgende is ʼn voorvereiste van die pos:
- Bsc Agric of BAgric in keldertegnologie.
- Minimum van 4 jaar ervaring in die wynmaakproses in ‘n groot kelder omgewing
- Rekenaargeletterdheid veral WineMs
- Beskik oor kode 8 lisensie.
- Uitstekende kennis van wyn variëteite.
- Goeie menseverhoudingsvaardighede
- Kennis van ISO verwante stelsels
Related Ads
Click Here to Publish Your Free Wine Related Classified.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.