Ons kliënt in bonnievale verlang die dienste van ‘n uitnemende wynmaker
Die regte kandidaat se uitdaging sal wees om die volgende te verseker:
- Behulpsaam met algemene kelderwerk en wynmaaktake
- Koördinering wynmaakproses
- Behulpsaam met die doeltreffende bestuur van personeel
- Behulpsaam met tegniese en operasionele aktiwiteite in die kelder
- Verantwoordelik vir kelderadministratiewe verwante take
- Gerig wees op die maak van kwaliteit wyne
Die volgende is ʼn voorvereiste van die pos:
- Bsc Agric of BAgric in keldertegnologie.
- Minimum van 4 jaar ervaring in die wynmaakproses.
- Rekenaargeletterdheid veral WinesMs
- Beskik oor kode 8 lisensie.
- Uitstekende kennis van wyn variëteite.
- Goeie menseverhoudingsvaardighede
- Kennis van ISO verwante stelsels
As jy ‘n uitstaande, energieke en vriendelike persoon met goeie leierskap vermoëns het is hierdie pos vir jou.
Related Ads
Click Here Join The Dorpie Forum Community.
Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.
Click Here to Get More Clients from Google..