Skip to content
Wine Classifieds South Africa
  • Home
  • Classifieds
    • Submit Classified
    • Bottled Wine
      • Vintage Wine
    • Bulk Wine
    • Equipment
      • Bottle Labelling Machines
      • Wine Barrels
      • Wine Machinery
    • Events
    • Farms
    • Grapes
    • Jobs
  • Business Directory
    • Submit Business
  • Industry News
    • Submit Article
Wine Classifieds South Africa
  • Search
  • Home
  • Classifieds
    • Submit Classified
    • Bottled Wine
      • Vintage Wine
    • Bulk Wine
    • Equipment
      • Bottle Labelling Machines
      • Wine Barrels
      • Wine Machinery
    • Events
    • Farms
    • Grapes
    • Jobs
  • Business Directory
    • Submit Business
  • Industry News
    • Submit Article

Menslike Hulpbron Beampte

by Anel Odendaal
Published: February 26, 2018 (8 years ago)
Category
Jobs
Location
South AfricaWCFranschhoek(show on map )

Historic Wines of the Cape in die Franschhoekvallei verlang ‘n dinamiese persoon met ‘n sterk administratiewe agtergrond en uitstekende menseverhoudinge.  

Die persoon in dié posisie rapporteer direk aan die Groep Menslike Hulpbron Bestuurder.

Die suksesvolle kandidaat sal vir die volgende verantwoordelik wees:

  • opstel van dienskontrakte en prestasie-ooreenkomste
  • opstel en plasing van werwingsadvertensies
  • saamstel van induksieprogramme vir nuwe personeel
  • administrasie van leerlingskapprogramme
  • byhou van opleidingsregisters
  • neem van notules tydens vergaderings
  • reëlings ten opsigte van personeelbyeenkomste
  • elektroniese byhou van personeelrekords
  • liassering van dokumentasie
  • ander ad hoc- administratiewe funksies

Die volgende kriteria is van toepassing:

  • ten minste twee jaar ondervinding in ‘n soortgelyke pos
  • graad 12 en ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie
  • uitmuntende kommunikasievermoë en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
  • sterk werkdissipline en vermoë om onafhanklik te kan werk
  • uitstekende menseverhoudinge en vermoë om in spanverband te kan werk
  • puik organiseervaardighede
  • rekenaarvaardigheid in Word, Excel en Outlook
  • VIP “People”-ervaring sal voordelig wees, maar is nie ‘n vereiste nie
  • ervaring van die wynbedryf sal in die kandidaat se guns tel, maar is nie ‘n vereiste nie

‘n Mededingende salaris in ooreenstemming met die graad van voldoening aan bostaande verantwoordelikhede en kriteria word aangebied.

Rig asb. u CV en dekbrief voor Vrydag 1 Maart 2018 aan Anél Odendaal by e-pos anel@historicwines.co.za .

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

As u binne twee weke na die sluitingsdatum geen terugvoering ontvang nie, aanvaar asseblief dat u aansoek nie geslaag het nie.

Send Message Phone 0218768026
Captcha

Related Ads

There are no ads matching your search criteria.

Click Here Join The Dorpie Forum Community.

Click Here to Buy Bulk and Bottled Wine at The Wine Consultant.

Click Here to Get More Clients from Google..

Recent Classifieds

Bulk Bottled Wine for Sale Stellenbosch Origin 2025
Stellenbosch
Bulk Stellenbosch Origin Wine for Sale 2025
Stellenbosch
Expert Wine Consultancy Services – Stellenbosch Vineyard & Winery Solutions
Stellenbosch
Margaret River Vineyards, Manufacturer Of Top Quality Wines
Epic Wine Solutions – Mobile Filtration Services

Post navigation

  • Previous post 2nd Hand Basket press and Crusher Destemmer Wanted
  • Back to post list
  • Next post Wynproe-ambassadeur
Ad Categories
  • Bottled Wine
  • Bulk Wine
  • Equipment
  • Events
  • Farms
  • Grapes
  • Jobs
Submit
  • Submit Classified
  • Submit Business
  • Submit Article
About
  • About
  • Contact Us
  • Disclosure
  • Advertise



© 2025 Wine Classifieds South Africa – All rights reserved

Powered by WP – Designed with the Customizr theme